Die begin
Corné en sy familie verhuis na Cullinan. Carla (Corné se sussie) begin skool gaan saam met Maryke.
PS: Almal praat van Carla se mooi boetie.
Die eerste vonk
Corné en Maryke ontmoet al tergend by die Sondag skool. Corné neem die eertse stap deur vir Maryke te WhatsApp.
Die begin van vir ewig
Na ‘n mislukte probeerslag in 2015 besluit Corné en Maryke om weer ‘n verhouding aan te knoop.
Die verlowing
Corné vra vir Maryke se hand.
Van Aardt Troue
Dae Ure Minute Sekondes
Hiermee nooi ons jou hartlik uit om op die 3de Septemeber 2022 te kom deel in ons huweliks bevestiging in die teenwoorigheid van familie & vriende.
Maryke & Corne’
Huweliks
bevestiging
3 September 2022
14:30 vir 15:00
Diamond Hill Wedding Venue
514B, Rhenosterfontein, R515, Rayton, 1001
Semi-Formeel
Kontant Kroeg by onthaal
Geskenk
idees
Enige iets welkom
Akkomodasie
0825890847
http://ambersandgrace.co.za/
0834852529
https://boskombuis.co.za/
0791634084
http://www.soetwaters.co.za/
0824982302 & 012 8021675
https://www.wheretostay.co.za/pearlgh-bed-and-breakfast-donkerhoek-pretoria
